Gualter's Language Centre
English
Português
Français
Deutsch
Afrikaans

 

 

Gualter's Language Centre is 'n klein, professionele sentrum wat sedert 2005 in Lagoa, Algarve oppereer.
 Vir mense wat ‘n nuwe taal wil leer en dit wil geniet, bied Gualter’s'n vriendelike omgewing aan.
Die Sentrum lewer 'n diens aan mense van alle lewensvlakke wat 'n ander taal wil leer, eerder vir professionele redes of vir buitelanders wat in Portugal lewe en Portugees wil leer.
Die Sentrum  gee ook ekstra lesse vir  skool kinders wat bogemiddelde grade wil bereik.
Die Sentrum is geleë in Lagoa, 'n klein stad naby die pragtige dorp van Carvoeiro. 
Die sentrum word bestuur deur  hoogs gekwalifiseerde en ervare professionele.
Klik op 'Lesse ' vir meer inligting.

 

Die Sentrum is geleë in Lagoa, 'n klein stad naby die pragtige dorp van Carvoeiro. 

Die sentrum word bestuur deur  hoogs gekwalifiseerde en ervare professionele.

Klik op 'Lesse ' vir meer inligting.

 

 

Gualter's Language Centre borge: BIG HOUSE POVOA VARZIM